Afstof
Konsert (English below)
Hoop julle het al julle instrumente afgestof!
Indien jy al lankal lus het om weer ʼn
slag ʼn musiek instrument uit te haal wat jy lanklaas gespeel het, hier is jou
kans. Of is jy dalk ʼn beginner wat nog leer speel? Maak nie saak nie, kies ʼn
liedjie en kom speel saam met ons! Almal is verroes en stowwerig en opgewonde
oor die musiek! Dalk sing ons sommer ʼn lekker liedjie of twee saam!
Wanneer: Vrydagaand, 22 Mei (So jy het tyd om
te oefen)
Hoe laat: 19:00
Waar: Mtunzini, Zini River Estate, 3 Hobby
Close
Bring:
·
Jou musiek instrument (moet net
nie probeer om jou klavier in te laai nie, daar is klaar een!)
·
Iets
om te eet om te deel
·
Iets
om te drink vir jouself
Ek gaan saam met Betty K ʼn liedjie
speel op ʼn blokfluit. Ek het laas blokfluit gespeel voor mense toe ek 9 was! Wat
speel jy?
Hierdie is die eerste aanbieding van die
Dust-off Academy, oftewel die Afstof Akademie. Hou die blog dop vir ons
volgende aand!
Dust-off
Concert
Hope you all have already dusted your
instruments!
If you feel like taking out that musical
instrument out that you haven’t played for a long time, here’s your chance. Or
are you a beginner, still learning how to play? Doesn’t matter, pick a song and
come play with us! Everyone is rusty and dusty and excited about the music.
Maybe we’ll even have a little sing-along!
When: Friday Evening, 22 May (So you’ve got
time to practise)
What time: 19:00
Where: Mtunzini,
Zini River Estate, 3 Hobby Close
Bring:
·
Your instrument (Don’t try lugging
your piano over, there is one already!)
·
Something to eat to share
·
Something to drink for yourself
I’m going to play a song on the recorder with
Betty K. Haven’t played recorder in front of people since I was 9 years old! What are
you playing?
This is the first offer of the Dust-off
Academy. Watch this blog for our next evening!
yaah! Sounds great! Wish I could come :)
ReplyDelete